Wie is ons?

Waterberg Stereo is ‘n gemeenskaps radiostasie wat streef om hoop en lewe vir ons luisteraars te bring.

Geballanseerde Inhoud

Dit is vir ons belangrik om vir ons luisteraars in te lig en op hoogte te bring van wat in ons dorpe en stede, asook ons land en die wêreld aan die gang is deur ‘n aangename
luisteraarservaring.

’n Kosbare Erfenis

Kom ons poog om die land beter terug te gee vir die volgende geslag as waarin ons dit
ontvang het.

Ons Maak 'n Positiewe Impak

Ons sal ons waardes moet gaan uitspel as gesin, mekaar moet begin ondersteun en mekaar moet moed inpraat en positiewe doelwitte daarstel wat ons as gesinne begin nastreef en uitleef.

Ons Besigheid Ondersteinings Netwerk App

Ons Besigheids Netwerk App, gaan elke besigheid in ons uitsaai gebied, in die hande sit van elke besoeker en luisteraar.

Waterberg Stereo

Uitsaaigebied

Waterberg Stereo luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” na ons luister oor die golwe van die internet en ons App

⇒ Nylstroom
⇒ Naboomspruit
⇒ Warmbad
⇒ Leeupoort
⇒ Thabazimbi
⇒ Ellisras
⇒ Pta‐Noord
⇒ Brits
⇒ Hartbeespoortdam
⇒ Rustenburg
⇒ Krugersdorp
⇒ Sun‐City
⇒ Northam
⇒ Rooiberg

Wen! Wen! Wen!

Ons Huidige Kompetisies

Kry jou besigheid meer sigbaar deur deel te wees van ons daaglikse, weeklikse en maandelikse pryse wat gewen kan word.

Gesels met ons en word deel van ons WEN span.

%

Wenners

Gaan na ons Waterberg Stereo App, druk op kompetisies en skryf in op 1 of almal . Jy kan dalk ons volgende wenner wees.

Gemeenskaps-

Projekte

Ons moet weer die entrepreneur in ons wakker maak en begin om goedere en dienste te lewer en te bemark om vir onsself, ons gesinne en ons gemeenskappe geleenthede te skep. Ons moet begin aanleer om weer plaaslik te ondersteun en om die ekonomie in ons eie omgewing te stimuleer.

Waterberg Stereo stel homself beskikbaar as gemeenskaps radiostasie om te help om hierdie projekte en pogings van ons mense te help fasiliteer en onder mekaar se aandag te bring. Dit benodig dat daar
goeie kommunikasie tussen ons en die gemeenskap is. Ons Besigheids Netwerk App is die begin om alle besighede, klien en groot, gelyke blootstelling te gee aan mekaar, die gemeenskap en alle besoekers.

Bemarkings Opsies

Ons bemarking bied die geleentheid om onderlinge kommunikasie te bevorder en mekaar te help en te ondersteun in ons onderskeie projekte en besighede. Ons will dit vir elke liewe persoon moontlik maak om by ons in te skakel en betrokke te raak en dit vir elkeen moontlik maak om te kan bekostig dat sy/haar produk of besigheid deur almal raak gesien kan word.

Lys Jou Besigheid Op Ons App

Ons Netwerk App bied jou besigheid baie meer as net sigbaarheid aan almal. Jy kry ook jou eie kommunikasie stelsel tussen jou besigheid en jou kliënte.

Sien Meer En Teken Op

Radio Advertensies

Ons Waterberg Stereo radio advertensies bied jou besigheid handelsmerk bemarking aan meer as 14 dorpe, al ons “Live Streaming” Internet en App gebruikers.

Kry Meer Inligting

App Banier Advertensies

Die Waterberg Stereo Besigheids Netwerk App, bied besighede wat wil uitstaan banier spasies om op te adverteer. Daar is slegs 4 spasies per dorp, en 1 spasie per kategorie.

Kry Meer Inligting

Ons Span

Johnny Nel

Ateljee Bestuurder

Danny Doman

Omroeper

Ems Cilliers

Omroeper

Kontak Ons

Thabazimbi Ateljee

2 Jacaranda St. Limpopo

Suid Afrika

0380

Kontak Nommer:

014 777 1196

Nylstroom Ateljee

2 Jacaranda St. Limpopo

Suid Afrika

0380

Kontak Nommer:

014 777 1196

My Navraag Is Oor:

12 + 4 =